• tuisblad
  • die skool
  • administratief
  • sport & kultuur
    • Windbuksskiet
  • vrae en antwoorde
  • boekwinkel
  • kontak ons
  • vorms
  • argiewe

argiewe

Argiewe van artikels:

Expand All
  • August 2010 (3)
    • 27: DESImaal
    • 02: OPEDAG 21 AUGUSTUS 2010
    • 02: DIE MIER IS HIER
  • July 2010 (1)
    • 23: NASKOOL GAAN VOORUIT
  • June 2010 (1)
    • 04: VRAE TYDENS DIE OPEDAG
  • May 2010 (2)
    • 21: 10 GOEIE REDES OM NOU DADELIK BY LAERSKOOL RASLOUW AANSOEK TE DOEN (en een vraag):
    • 21: MOET HOËRSKOOL RASLOUW NIE MET ‘N LEERSENTRUM VERWAR NIE!
  • April 2010 (1)
    • 15: KORT OPSOMMING: DIE SKOOL IN MEI 2010
  • February 2010 (5)
    • 24: LAERSKOOLONDERWYSERS
    • 09: HOËRSKOOLONDERWYSERS
    • 09: BOERESPORT EN KENMEKAAR
    • 08: DIE GEUR VAN PANNEKOEK
    • 03: DIE GEWONE OOMBLIKKE VAN SKOOLGAAN
  • January 2010 (3)
    • 27: BOERESPORT EN KENMEKAAR
    • 14: OP JULLE MERKE, GEREED, GAAN!
    • 02: CVO SKOOL VERWOERDBURG SIEN UIT NA 2010
  • December 2009 (1)
    • 09: PRYSUITDELING ‘N HOOGTEPUNT
  • November 2009 (1)
    • 16: CANSA BAAT BY JAARAFSLUITING
  • October 2009 (2)
    • 19: NOG ‘N SUKSESVOLLE OPEDAG
    • 14: SKOONMAAKAKSIE LANGS OU JOHANNESBURGPAD
  • September 2009 (1)
    • 30: Cambridge – ‘n brug na onafhanklikheid
  • Die skool se geloofsgrondslag word bepaal deur die Drie Formuliere van Eenheid (Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Dordtse Leerreëls).
    Lees gerus die Grondslag en Beginsels.

    Die Raslouw skole bied vakonderwys aan. Leermateriaal word jaarliks vooruit evalueer en toepaslike boeke aangekoop om die skool se leerplanne en die onderrig daarvan uit te voer.  Die skool beklemtoon formele klasonderrig, met lesings, inoefening, toetse en eksamens.

    Onderwysers wat by die personeelkorps van die Raslouw skole wil aansluit, kan die laerskool aansoekvorm of hoërskool aansoekvorm aflaai.

    Oueraande word aan die einde van elke kwartaal gehou en rapporte persoonlik uitgedeel en met elke ouer bespreek.

    Die ouergroep van Raslouw skole het 'n vriendskapband, gebind deur die gemeenskaplike doel om kinders bekwaam te maak vir hulle lewe.

    Laai die laerskool aansoekvorm of hoërskool aansoekvorm hier af om by een van die Raslouw skole in te skakel.

 

Kopiereg (c) 2009 Raslouw skole