OPEDAG 21 AUGUSTUS 2010

_______________________________________________________

  • Ons waardeer die besoekers aan ons opedag wat lekker kom gesels het met die personeel en bestuur van Laerskool Raslouw en Hoërskool Raslouw. Aansoekers wat hulle aansoeke daar ingehandig het, sal spoedig gekontak word vir keuring.
  • Verdere aansoeke word hanteer soos gou dit ontvang word.
  • Daar is reeds weer navrae ontvang: u is welkom om die skool enige dag per afspraak te besoek. Besoeke is nie beperk tot opedae nie, solank u vooraf skakel sodat ‘n geskikte persoon gereed is om u te ontvang en die skool te wys.

_______________________________________________________

Stuur u vrae aan navrae@raslouwskool.co.za of maak ‘n afspraak deur die skool soggens te skakel by 012 653-6127 en sommer nou te gaan kyk.

U kan Raslouw Onderwys se kantore skakel gedurende kantoorure by 012-664-2300.

Besoek die argiewe vir meer inligting – of gebruik solank die kortpad na die volgende:

          Kyk ook www.indicato.co.za of gaan lees oor verwikkelinge in die onderwys.

This entry was posted on Monday, August 2nd, 2010 at 9:30 am and is filed under Algemene Kategorie. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. Both comments and pings are currently closed.

Comments are closed.