10 GOEIE REDES OM NOU DADELIK BY LAERSKOOL RASLOUW AANSOEK TE DOEN (en een vraag):

  1. Ontvang onderrig met akademiese doelgerigte onderwys; 
  2. Vakonderwys wat op lees, skryf en reken fokus; eenvoudige, stewige fondament; 
  3. Bekwame onderwysers wat omgee; 
  4. Elke kind word raakgesien; 
  5. Die implisiete kurrikulum is eie aan die kind; selfs meer as net moedertaalonderrig; 
  6. Gereformeerde grondslag; 
  7. Afrikaans; 
  8. ‘n Kind wat in ‘n kultuureie omgewing sy identiteit leer, kan bly staan in ‘n geglobaliseerde ekonomie; 
  9. Voluit skool: akademies – sport – kultuur; 
  10. Sonder die regte onderwys in die laerskool is dit moeilik om in Hoërskool Raslouw die mas op te kom.

 (Die vraag is: as u dan sê dat u gesonde onderwys vir u kind soek, hoekom is u nog nie by Laerskool Raslouw nie?)

 

This entry was posted on Friday, May 21st, 2010 at 3:12 pm and is filed under Algemene Kategorie. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. Both comments and pings are currently closed.

Comments are closed.