DESImaal
‘n Fees in dankbare vreugde vir 10 jaar van onafhanklike onderwys.
Laerskool Raslouw en Hoërskool Raslouw vier fees op DV 4 September 2010 om 5:30nm by die saal van die NG Kerk Lyttelton-Oos: die skool is tien jaar oud vanjaar en vier dit met ‘n feesmaal. Dit is ‘n aansitete met ‘n paar van die beste [...]
